Lig of donker?

1 Johannes 1:6

As ons beweer dat ons aan Hom deel het, en ons lewe in die duisternis, lieg ons en handel ons nie volgens die waarheid nie.



Al wat ons vandag doen, is om na te dink oor hierdie vers. Nou, vandag, hierdie oomblik: Lig of duisternis?

Gebed
Hemelse Vader, ek wil in alles wat ek doen, volgens u waarheid, u Woord, optree. Lei my asseblief deur u Heilige Gees wat in my is, oms dit te doen. Amen