Joshua Mannebediening

'n Bediening Vír Manne déúr Manne

"kies dan vir julle vandag wie julle wil dien ...
ek en my huis, ons dal die Here dien" (Josua 24:15)

 

Ondersteun

Joshua Manne laat  nie ouens die opdraendes van die lewe alleen loop nie. Ons ondersteun mekaar soos en waar nodig. Dit kan finansiële ondersteuning, 'n gebed, werk of enigiets wees. Ons help waar ons kan.

Family

We serve our families based on the same promise Joshua made in Joshua 24:15 "choose for yourselves this day whom you will serve, ... but as for me and my household, we will serve the LORD". We are not ashamed to openly confess Jesus Christ as our Lord and Saviour.

Woord van God

Ons staan volledig op die Bybel as die Woord van God en deur die Heilige Gees geïnspireer is, groot waarde het om in die waarheid te onderrig , dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek. (2 Tim 3:16)

Client 1
Client 1
Client 1
Client 1
Client 1
Client 1
Client 1
Client 1
Joshua 24:15Joshua 24:15
© 2010-2017 Joshua Mannebediening / Joshua Ministry for Men All rights reserved

Login/Registration Form